Ons Span
Elena Ackerman
Marinda Meyer
Elsie Kock
Shereen Arries
Janneke Swart
Susan Moos
Katelin Phigeland
Ashleigh Johnstone
Caroline Isaacs
Rahzeema West
Marlene Tomlinson
Mariska Wiese
Reinette Wynand
Karen Barnard
Micaylin Williams
Bianca Pretorius
Jamie-Lee
Margaret Hunter
Ramona McCloen
Linda Jafta
Kwaliteit sorg en opvoeding vir jou kind
Welkom by Abra-Kedabra Crèche, waar ons beroep opvoedkunde is en kinders ons passie. Desember 2022 het ons deel geraak van die MOS Inisiatief. Die MOS Inisiatief verwys na Moedertaal in Onafhanklike Skole en ons is opgewonde om die eerste crèche in die Kaap te wees wat deel is van die MOS Inisiatief.
By Abra-Kedabra weet ons dat ouerskap en die opvoeding van jou kind uitdagend is. Omdat ouers op alle terreine die beste vir hul kinders wil hê, skep ons ʼn ruimte waar hierdie behoefte bevredig word.
Ons besef hoe belangrik die regte skool vir jou kind is, en ons verstaan dat hierdie besluit ʼn massiewe impak op jou en jou kind se lewe het. Daarom is ons missie en leuse: Vir ouers se gemoedsrus en kinders se geluk.
Kom besoek ons gerus en kry gemoedsrus.
Elena Ackerman
Prinsipaal
Die MOS Inisiatief
Ons bied aan jou
Meer as 30 jaar se ervaring onder huidige bestuur.
Gekwalifiseerde onderwysers en ondersteuningspersoneel met ʼn liefde vir kinders.
ʼn Veilige en stimulerende ruimte waar jou kind intellektueel, sosiaal en emosioneel optimaal sal ontwikkel.
ʼn Geregistreerde Graad R klas wat volkome geïntegreer is by die Departement van Basiese Onderwys.